Op Jesus se Hakke Johan Smith
TRAILER
Download/Embed
Op Jesus se Hakke
Op Jesus se Hakke
Johan Smith
SESSIONS TIME
Trailer - Op Jesus Se Hakke 2 MINS
1. SESSIE 1: Ek dra Jesus se kruis ... 12 MINS
2. SESSIE 2: Geen "celebrities" ... 11 MINS
3. SESSIE 3: Bewonderaar of ... 10 MINS
4. SESSIE 4: Naby, nader, naaste 12 MINS
5. SESSIE 5: Ontmoet Jesus se ... 12 MINS
6. SESSIE 6: Van warmhartig tot ... 11 MINS
7. SESSIE 7: Navolging se drie V's ... 11 MINS
8. SESSIE 8: Laat die hoop loop 11 MINS

Om Jesus se volgelinge te wees in die stukkende wêreld waarin ons vandag leef, is beslis nie kinderspeletjies nie. Maar dit is elke kind van God se roeping; daarom belowe Hy om elke stap van die pad saam met ons te wees wanneer ons onsself toewy aan Hom. In hierdie 8 sessies gesels Stephan Joubert en Johan Smith oor die uitdagings, verantwoordelikhede en vreugdes van mense wat op Jesus se hakke loop.

 
featuring has been your queue.